'n Eenvoudige definisie van Verbondsteologie is dat dit ‘n stelsel van teologie is wat poog om die Bybelse filosofie (beskouing) van geskiedenis aan die hand van twee tot drie verbonde te verduidelik (die verbond van werke voor die sondvloed en die verbond van Genade daarna). Verbondsteologie is die sistematiese verklaring van die hele Skrif en geskiedenis deur gebruik te maak van twee of drie verbonde.
Wednesday, 24 February 2016
‘n Eenvoudige Definisie van Verbondsteologie
[Hierdie blogplasing is die voortetting van 'n vertaling van Renald Showers se boek, There Really Is A Difference. The Friends of Israel Gospel Ministry, Inc. 1990]
'n Eenvoudige definisie van Verbondsteologie is dat dit ‘n stelsel van teologie is wat poog om die Bybelse filosofie (beskouing) van geskiedenis aan die hand van twee tot drie verbonde te verduidelik (die verbond van werke voor die sondvloed en die verbond van Genade daarna). Verbondsteologie is die sistematiese verklaring van die hele Skrif en geskiedenis deur gebruik te maak van twee of drie verbonde.
'n Eenvoudige definisie van Verbondsteologie is dat dit ‘n stelsel van teologie is wat poog om die Bybelse filosofie (beskouing) van geskiedenis aan die hand van twee tot drie verbonde te verduidelik (die verbond van werke voor die sondvloed en die verbond van Genade daarna). Verbondsteologie is die sistematiese verklaring van die hele Skrif en geskiedenis deur gebruik te maak van twee of drie verbonde.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment